Die klank-snitte is verpak in 'n zip-lêer. Die eerste stap is dus om die leêr te 'unpack'. Byvoorbeeld met 7-zip van die 'tools' seksie.
Indien jy nie seker is of jy so program het nie, laai dit af vanuit die 'tools' seksie. Nadat die 7-zip afgelaai is, begin dit (7zFM.exe):
(1). Tik die pad in van die gids waarin jy die boodksap afgelaai het.
(2). Druk op 'Extract' om die 'Extract' venster oop te maak. ->(3)
(3). Druk OK en die Audio bane sal vanuit die gekose lêer onttrek word.
Na die stap sal jy die Audio bane in die geskose lêer vind. Indien jy 'n musiekspeler soos 'Windows Media Player' of 'Winamp' het sal jy
die lêers op die rekenaar kan speel. Heel waarskynlik wil jy nie na die boodskap op jou rekenaar luister nie, daarom is die volgende stap om dit na kompakskyf te brand ->
Volgende hoostuk