Hoe om 'n kompakskyf uit die afgelaaide lêer (& unpacked) te maak:
Heel waarskynlik wil jy nie na die boodskap op jou rekenaar luister nie, daarom is die volgende stap om dit na kompakskyf te brand:
Maak jou kompakskyf brand program oop en voeg die audio lêers na die nuwe kompakskyf inhoud. Let wel, moenie die kompakskyf brand as 'n data-kompakskyf nie, maar as
'n klank-kompakskyf, andersins sal die Hoëtroustel nie in staat wees om die kompakskyf te speel nie. Jy kan die boodskap ook na MP3 brand met die voordeel dat baie boodskappe
op 'n MP3 inpas, maar ten nadeel dat nie alle Kompakskyfspelers in staat is om die MP3 te speel nie.
As jy die boodskappe brand op 'n normale klank-CD, gaan dit dalk nie op een kopmakskyf pas nie, maar dalk op twee kompakskywe gebrand moet word as deel 1 en 2.
Indien u enige ander tegniese navrae het, skryf gerus aan