Die gemeente van YHWH, Jerusalem verwelkom u.


Tuis
Bekendstelling

 Vir aflaai:

Audio
Radio programme
Video
Studie materiaal
Boeke
Bybel
Dienste

Mat 24 Project
Wreldnuus
Feeste
Skool

Gebed
Informasie vanuit Israel



Hoe nou gemaak?
Unpacking die Zip-lers Brand klank lers op kompakskyf Aflaai of Strooming

Hoe om die afgelaaide ler te 'unpack':

Die klank-snitte is verpak in 'n zip-ler. Die eerste stap is dus om die ler te 'unpack'. Byvoorbeeld met 7-zip van die 'tools' seksie. Indien jy nie seker is of jy so program het nie, laai dit af vanuit die 'tools' seksie. Nadat die 7-zip afgelaai is, begin dit (7zFM.exe):

(1). Tik die pad in van die gids waarin jy die boodksap afgelaai het.
(2). Druk op 'Extract' om die 'Extract' venster oop te maak. ->(3)

 

(3). Druk OK en die Audio bane sal vanuit die gekose ler onttrek word.

 

Na die stap sal jy die Audio bane in die geskose ler vind. Indien jy 'n musiekspeler soos 'Windows Media Player' of 'Winamp' het sal jy die lers op die rekenaar kan speel. Heel waarskynlik wil jy nie na die boodskap op jou rekenaar luister nie, daarom is die volgende stap om dit na kompakskyf te brand -> Volgende hoostuk

Rig tegniese navrae aan:


Laaste verander: May 2014, Rig tegniese navrae aan: E-Mail