Deut 16:16 Drie maal in die jaar moet al jou manne voor die aangesig van Yahweh jou Elohim verskyn op die plek wat Hy sal uitkies; op die fees van die ongesuurde brode en op die fees van die weke en op die huttefees; en hulle mag nie met leë hande voor die aangesig van Yahweh verskyn nie;
Alle informasie, videos, boeke ens. is gratis, maar indien u
vrywilliglik 'ndonasie wil skenk, stuur dit aan :
Congregation of YHWH, Po Box 832 Carteret NJ 07008
Of gebruik PayPal: